Photo Gallery
Yorkie Playtime! Yorkshire Terrier Speeltyd!
One of the most enjoyable and fun aspects of having a Yorkie, Yorkshire Terrier is the endless energy, playfulness and curiosity that they bring to your family. Een van die mees genotvolle aspekte van 'n Yorkie, Yorkshire Terrier is die eindelose energie, spelerig- en nuuskierigheid wat hierdie hondjies vir jou gesin bring.