Blog


2014-09-23
Yorkies at Play / Yorkshire Terrier Speeltyd


Yorkies at play! 

One of the most enjoyable and fun aspects of having a Yorkie, Yorkshire Terrier is the endless energy, playfulness and curiosity that they bring to your family. It is very important to make time to play with your Yorkshire Terrier puppy as it assists in helping your Yorkie Terrier puppy to become a well-adjusted, well-behaved dog. It is during playtime that a Yorkie puppy learns to trust their owners, when the bonding occurs and when the Yorkshire Terrier puppy learns how to interact with people. Puppies that are not played with and handled in a positive and loving way grow up to be aggressive or timid, shy or very defensive and even vicious. Puppies that learn that people are kind, loving and safe will be calm, loving and social pets throughout their lives.

Yorkshire Terrier Speeltyd!

Een van die mees genotvolle aspekte van 'n Yorkie, Yorkshire Terrier is die eindelose energie, spelerig- en nuuskierigheid wat hierdie hondjies vir jou gesin bring. Dit is baie belangrik om tyd te maak om met Yorkshire Terrier hondjie te speel want dit help jou Yorkie hondjie om 'n goed-aangepaste en -gemanierde hondjie te word. Dit is tydens speeltyd dat 'n Yorkie hondjie leer om hul eienaars te vertrou, en leer hoe om met mense te kommunikeer. Hondjies wat nie mee gespeel word in 'n positiewe en liefdevolle manier nie kan uitdraai om aggressief of skugter en skaam te wees. Yorkie hondjies wat leer dat die mense vriendelik en liefdevol is sal uitdraai om kalm, liefdevolle en sosiale troeteldiere te wees.