Blog


2013-02-26
Yorkshire Terrier - Temperament, Oefening en Gesondheid


Yorkies is "terriers" en kan aggressief wees - Yorkies kan geleer word om saam met ander diere te leef maar behoorlike sosialisering van baba-hondjie stadium is nodig. Yorkshire Terriers is intelligent, slim en kan dus opgelei word so lank as wat die opleiding konsekwent en op n gereelde basis is. Soos met al die klein-ras hondjies kan potty-training 'n uitdaging wees.

As gevolg van die Yorkshire Terrier se klein grootte en 'n aktiewe aard is Yorkies geneig om hulself redelik fiks te hou deur rond te hardloop en te speel. Yorkies hour daarvan om saam te gaan stap (gebruik liefs 'n harnas in plaas van n halsband), maar alle oefening moet gemaklik en nie veeleisend wees nie.

Yorkies is oor die algemeen baie gesond en leef lank. Maar, soos met die meeste klein rasse, is daar die moontlikheid van ernstige siektes soos liver shunt, patella luxation en n neighing na collapsed tragea.