Blog


2012-11-23
Lila's gorgeous Yorkie female puppies - born 19 September 2012


Lila het darem maar pragtige Yorkie babas gehad.  Dit was haar eerste Yorkie werpseltjie.  Sulke ou klein, fyn Yorkie tefies met die ou pragtigste gesiggies.  Ons sien uit na Lila se volgende Yorkie baba hondjies oor 'n hele paar maande van nou af (hopenlik).

 

Lila had such beautiful Yorkie babies - it was her first Yorkie puppies. Such little small, fine-featured Yorkie females with the most beautiful little faces. We look forward to Lila's next litter of Yorkie puppies in due course.