Blog 2012-02-12 Yorkshire Terriers en blafferigheid Solank Yorkies genoeg liefde en aandag kry en nie vir lang periodes alleen by die huis gelaat word nie is Yorkies gewoonlik nie baie lawaaierig nie. Indien hulle vir lang tydperke alleen gelos word kan hulle begin om 'n gewoonte te maak van blaf en kou. Yorkies wat aanhoudend blaf is gewoonlik ge-stres, eensaam, ooropgewonde of verkeerd opgelei. |